Paul Rugg

Paul Rugg
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Paul Rugg, 2008

Geboortenaam Paul Kevin Rugg
Geboorte 21 Oktober 1960 (1960-10-21) (64 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Rugg (gebore 21 Oktober 1960) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Animaniacs (1993), Freakazoid! (1995), Kung Fu Panda: Legends of Awesomeness (2011), en The 7D (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne