Paul Scofield | |
![]() | |
Geboorte | 21 Januarie 1922 |
---|---|
Sterfte | 19 Maart 2008 (op 86) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1940–2006[1] |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Paul Scofield (21 Januarie 1922 – 19 Maart 2008) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Man for All Seasons (1966), Henry V (1989), Quiz Show (1994), en The Crucible (1996).