Paul Shenar

Paul Shenar
Geboortenaam Albert Paul Shenar
Geboorte (1936-02-12)12 Februarie 1936
Sterfte 11 Oktober 1989 (op 53)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Shenar (12 Februarie 1936 – 11 Oktober 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Secret of NIMH (1982), Scarface (1983), Raw Deal (1986), en The Big Blue (1988).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne