Paul Sorvino

Paul Sorvino
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Paul Anthony Sorvino
Geboorte 13 April 1939
Brooklyn, New York, Verenigde State
Sterfte 25 Julie 2022 (op 83)
Jacksonville, Florida, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1956-2022
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Sorvino (13 April 1939-25 Julie 2022) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Goodfellas (1990), The Rocketeer (1991), Nixon (1995), en Repo! The Genetic Opera (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne