Paul Hogan

Paul Hogan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Paul Hogan
Geboorte 8 Oktober 1939 (1939-10-08) (85 jaar oud)
Sydney, Nieu-Suid-Wallis, Australië
Nasionaliteit Australies
Kinders 6
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1971–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Hogan (gebore 8 Oktober 1939) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crocodile Dundee (1986), Crocodile Dundee II (1988), Crocodile Dundee in Los Angeles (2001), en Strange Bedfellows (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne