Paul Reiser

Paul Reiser
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 30 Maart 1956 (1956-03-30) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paul Reiser (gebore 30 Maart 1956) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Beverly Hills Cop (1984), Aliens (1986), en Whiplash (2014), en in die televisiereeks Mad About You (1992).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne