Paul Sauer | |
![]() Paul Sauer as LV vir Humansdorp | |
4de Leier van die Volksraad
| |
Ampstermyn 1960 – 1964 | |
Voorafgegaan deur | Blackie Swart |
---|---|
Opgevolg deur | Ben Schoeman |
LV vir Humansdorp
| |
Ampstermyn 1933 – 1966 | |
Eerste minister | Genl. J.B.M. Hertzog Genl. J.C. Smuts Dr. D.F. Malan J.G. Strijdom Dr. H.F. Verwoerd |
Voorafgegaan deur | Charlie Malan |
LV vir Victoria-Wes
| |
Ampstermyn 1929 – 1933 | |
Eerste minister | Genl. J.B.M. Hertzog |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 1 Januarie 1898 Wynberg, Kaapkolonie |
Sterf | 11 Januarie 1976 (op 78) Stellenbosch, Kaapprovinsie |
Politieke party | Nasionale Party |
Eggenoot/-note | Elsabé Aling (1921–1963) Debora Mocke (1964–1975) |
Alma mater | SACS Victoria-kollege |
Paul Oliver Sauer (1 Januarie 1898, Wynberg – 11 Januarie 1976, Stellenbosch) was ’n Suid-Afrikaanse kabinetsminister en lewenslange lid van die Nasionale Party.