Paula Beer | |
![]() | |
Geboorte | 1 Februarie 1995 |
---|---|
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Paula Beer (gebore 1 Februarie 1995) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Poll Diaries (2010), The Dark Valley (2014), en Frantz (2016).