Paula Patton

Paula Patton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Paula Maxine Patton
Geboorte 5 Desember 1975 (1975-12-05) (49 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Paula Patton (gebore 5 Desember 1975) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Deja Vu (2006), Precious (2009), Mission: Impossible - Ghost Protocol (2011), en Warcraft (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne