Pauline Collins

Pauline Collins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 3 September 1940 (1940-09-03) (84 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1963–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pauline Collins (gebore 3 September 1940) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shirley Valentine (1989), You Will Meet a Tall Dark Stranger (2010), en Quartet (2012), en in die televisiereeks Upstairs, Downstairs (1971).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne