Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Pauline Quirke | |
Geboorte | 8 Julie 1959 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Pauline Quirke (gebore 8 Julie 1959) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Emmerdale (1972), Birds of a Feather (1989), Down to Earth (2000), en Broadchurch (2013).