Paulpietersburg | |
---|---|
Uitsig oor Hoogstraat met Dumbeheuwel in die agtergrond | |
Koördinate: 27°25′S 30°49′O / 27.417°S 30.817°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Zululand |
Munisipaliteit | eDumbe |
Stigting | 1888[1] |
Oppervlak | |
• Totaal | 36,56 km2 (14,12 vk. myl) |
Bevolking (2011)[2] | |
• Totaal | 1 859 |
• Digtheid | 51/km2 (130/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 37.3% |
• Indiërs/Asiërs | 1.5% |
• Bruin mense | 1.0% |
• Swart mense | 56.7% |
• Ander | 3.6% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 48.8% |
• Afrikaans | 23.1% |
• Engels | 11.5% |
• Ander | 16.6% |
Poskode (strate) | 3180 |
Poskode (posbusse) | 3180 |
Skakelkode | 034 |
Paulpietersburg is 'n dorp in die noorde van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp het 'n bevolking van 1 859 in 2011 gehad en is genoem na Paul Kruger en Piet Joubert.