Pauly Shore

Pauly Shore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Shore in 2003

Geboortenaam Paul Montgomery Shore
Geboorte 1 Februarie 1968 (1968-02-01) (57 jaar oud)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pauly Shore (gebore 1 Februarie 1968) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Encino Man (1992), Son in Law (1993), Bio-Dome (1996), en Pauly Shore Is Dead (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne