Pedro de la Rosa | |
---|---|
![]() Pedro de la Rosa in 2010.
| |
Geboortedatum | 24 Februarie 1971 |
Geboorteplek | Barcelona, Spanje |
Nasionaliteit | ![]() |
Aktiewe jare | 1999–2002, 2005–2006, 2010–2012 |
Ou span(ne) | Jordan, Arrows, Jaguar McLaren, Sauber, HRT[1] |
Motornommer | 11 |
Inskrywings | 107 (105 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 0 |
Podiums | 1 |
Loopbaanpunte | 35 |
Voorste wegspronge | 0 |
Vinnigste rondtes | 1 |
Eerste F1-wedren | 1999 Australiese Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2012 Brasiliaanse Grand Prix |
Laaste seisoen | 2012 |
Pedro de la Rosa (gebore 24 Februarie 1971) is 'n voormalige Spaanse professionele motorrenjaer wat in 1999 tot 2012 vir verskeie spanne in Formule Een Grands Prix gejaag het.