Peel en Maas | |
---|---|
Munisipaliteit | |
![]() Rooms-Katolieke Kerk in Maasbree | |
![]() Ligging van Peel en Maas-munisipaliteit in Limburg | |
Koördinate: 51°19′00″N 5°59′00″O / 51.31667°N 5.98333°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Regering | |
• Burgemeester | Wilma Delissen-van Tongerlo (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 161,3 km2 (62,3 vk. myl) |
• Land | 159,55 km2 (61,60 vk. myl) |
• Water | 1,75 km2 (0,68 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 43 272 |
• Digtheid | 271/km2 (701,9/vk. myl) |
Poskode | 5768, 5980-5981, 5984-5988, 5990-5991, 5993, 5995 |
Skakelkodes | 077 |
Webwerf | www.peelenmaas.nl |
Peel en Maas (Limburgs: Pieël en Maas) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Maasrivier en aan die provinsie Noord-Brabant, en wat deels in die streek van Die Peel lê. Die munisipale gebied het sowat 43 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 161 km².
Peel en Maas is in 2010 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Helden, Kessel, Maasbree en Meijel. Panningen is die administratiewe setel van die munisipaliteit.