Penelope Ann Miller

Penelope Ann Miller
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Penelope Andrea Miller
Geboorte 13 Januarie 1964 (1964-01-13) (61 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Penelope Ann Miller (gebore 13 Januarie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Freshman (1990), Carlito's Way (1993), The Shadow (1994), en The Artist (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne