Peniskanker | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
ICD-10 | C60 | |
ICD-9 | 187 | |
DiseasesDB | 29392 | |
MedlinePlus | 001276 | |
MeSH | D010412 | |
Mediese waarskuwing |
Peniskanker is ’n kwaadaardige groeisel aan die vel of weefsel van die penis. Sowat 95 persent van peniskankers is plaveiselselkarsinoom (PSS). Ander soorte is taamlik skaars.[1]