Penny Mordaunt | |
![]() | |
Leier van die House of Commons
Here President van die Raad | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 6 September 2022 | |
Eerste minister | Liz Truss Rishi Sunak |
---|---|
Voorafgegaan deur | Mark Spencer |
Minister van Verdediging
| |
Ampstermyn 1 Mei 2019 – 24 Julie 2019 | |
Eerste minister | Theresa May |
Voorafgegaan deur | Gavin Williamson |
Opgevolg deur | Ben Wallace |
Minister van Internasionale Ontwikkeling
| |
Ampstermyn 9 November 2017 – 1 Mei 2019 | |
Eerste minister | Theresa May |
Voorafgegaan deur | Priti Patel |
Opgevolg deur | Rory Stewart |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Penelope Mary Mordaunt 4 Maart 1973 Torquay, Devon, Engeland |
Politieke party | Konserwatiewe Party |
Eggenoot/-note | Paul Murray (1999–2000) |
Alma mater | Universiteit van Reading |
Lojaliteit | Verenigde Koninkryk |
Diens/Tak | Britse Vloot |
Jare in diens | 2010–2019 |
Rang | Waarnemende sub-luitenant (Ere-kaptein) |
Eenheid | Koninklike Vlootreservaat |
Penelope Mary Mordaunt (gebore 4 Maart 1973) is 'n Britse politikus en sedert 6 September 2022 die Leier van die House of Commons en Here President van die Raad. She was voorheen minister van verdediging van Mei tot Julie 2019, minister van internasionale ontwikkeling van 2017 tot 2019, asook minister van vroue en gelykhede tussen 2018 en 2019. Mordaunt verteenwoordig sedert 2010 die Portsmouth-Noord-kiesafdeling in die Huis van Commons as 'n lid van die regerende Konserwatiewe Party.