Pentlandiet | |
---|---|
Nickel-Strunz (10) | 2.BB.15 |
Kleur | bronskleur, bruin |
Streep | ligbrons-bruin |
Glans | metallies |
Hardheid | 3,5 – 4 |
Digtheid | 4,6 – 5 g/cm3 |
Ruimtegroep | Fm3m |
Strukturbericht-kode | B8-10 |
Eenheidsel | a = 9.928(1) Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Pentlandiet (ysternikkelkies) is 'n mineraal met chemiese formule (Fe,Ni)9S8. Dit is die belangrikste nikkelerts, wat dikwels saam met magneetkies aangetref word. Daar word vermoed dat beide minerale uit dieselfde smeltsel ontstaan wanneer dit afkoel en faseskeiding ondergaan. Dit is genoem na die mineraal se Ierse ontdekker, Joseph Barcley Pentland (1797–1873).[1] Pentlandiet word in nikkelsulfiedafsettings in komatiïet-lawa aangetref.[2]