Perlemoen | |
---|---|
Vyf aansigte van Haliotis midae | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
(geen rang): | klade Vetigastropoda
|
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. midae
|
Binomiale naam | |
Haliotis midae Linnaeus, 1758
| |
Sinonieme[1] | |
Haliotis capensis Dunker, 1844 |
Perlemoen (Haliotis midae) is 'n gastropood of buikvoetige seedier wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Dit is 'n gesogte lekkerny en onderhewig aan stropery, wat tot totale uitroeiing kan lei.