Perodua | |
Tipe | |
---|---|
Gestig | 1993 |
Hoofkantoor | Selangor, Maleisië |
Industrie | Motorvervaardiger |
Produkte | Motorvoertuie |
Webwerf | perodua.com |
Perusahaan Otomobil Kedua Sendirian Berhad (Tweede Motorvoertuigvervaardiger Beperk), gewoonlik afgekort as Perodua, is Maleisië se tweede grootste motorvervaardiger, naas Proton.