Perry Lopez

Perry Lopez
Geboortenaam Julios Caesar Lopez
Geboorte (1929-07-22)22 Julie 1929
Sterfte 14 Februarie 2008 (op 78)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Perry Lopez (22 Julie 1929 – 14 Februarie 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Bandolero! (1968), Kelly's Heroes (1970), Chinatown (1974), en The Two Jakes (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne