Persia White

Persia White
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Persia White (2024)

Geboorte 25 Oktober 1972 (1972-10-25) (52 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Persia White (gebore 25 Oktober 1972) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spoken Word (2009) en Cargo (2017), en in die televisiereekse Girlfriends (2000) en The Vampire Diaries (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne