Perske (kleur)

#FFE5B4
Die vlees van 'n perskevrug verteenwoordig die kleur perske

Perske is 'n kleur wat gegee word aan die vaal kleur van die binnevlees van die perskevrug. Soos die kleur appelkoos, is die kleur perske heelwat ligter as die meeste werklike perskevrugte. Dit blyk geformuleer te wees (soos die kleur appelkoos) om 'n palet van pastelkleure vir binnenshuise ontwerp te skep. Perske kan ook beskryf word as 'n baie ligte geel-pienk.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne