Peta Toppano

Peta Toppano
Geboorte 8 April 1951 (1951-04-08) (73 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peta Toppano (gebore 8 April 1951) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Street Hero (1984) en in die televisiereekse Prisoner (1979), Return to Eden (1986), en Home and Away (1988).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne