Pete Postlethwaite | |
Geboortenaam | Peter William Postlethwaite |
---|---|
Geboorte | 7 Februarie 1946 |
Sterfte | 2 Januarie 2011 (op 64) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1975–2010 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Pete Postlethwaite (7 Februarie 1946 – 2 Januarie 2011) was 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Usual Suspects (1995), The Lost World: Jurassic Park (1997), Inception (2010), en The Town (2010).