Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Peter Craig | |
![]() | |
Geboorte | 10 November 1969 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Skrywer, akteur, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Peter Craig (gebore 10 November 1969) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Town (2010), The Hunger Games: Mockingjay - Part 1 (2014), The Hunger Games: Mockingjay - Part 2 (2015), en Blood Father (2016).