Peter Cullen

Peter Cullen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Peter Claver Cullen
Geboorte 28 Julie 1941 (1941-07-28) (83 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 4
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1962–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter Cullen (gebore 28 Julie 1941) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Transformers (2007), Transformers: Dark of the Moon (2011), Transformers: Age of Extinction (2014), en Transformers: The Last Knight (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne