Peter Falk | |
Falk in 1973 as Columbo.
| |
Geboortenaam | Peter Michael Falk |
---|---|
Geboorte | 16 September 1927 |
Sterfte | 23 Junie 2011 (op 83) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1956–2009 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Peter Michael Falk (16 September 1927 – 23 Junie 2011) was ’n Amerikaanse akteur van Joodse afkoms, wat die beste bekend was vir sy rol as luitenant Columbo in die televisiereeks Columbo.