Peter Guinness (akteur)

Peter Guinness
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 Augustus 1950 (1950-08-14) (74 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter Guinness (gebore 14 Augustus 1950) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alien³ (1992), The Saint (1997), Centurion (2010), en King Arthur: Legend of the Sword (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne