Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Peter Lupus | |
Geboorte | 17 Junie 1932 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Peter Lupus III |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Peter Lupus (gebore 17 Junie 1932) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hercules and the Tyrants of Babylon (1964), Goliath at the Conquest of Damascus (1965), en Challenge of the Gladiator (1965), en in die televisiereeks Mission: Impossible (1966).