Peter Mayhew

Peter Mayhew
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Peter William Mayhew
Geboorte (1944-05-19)19 Mei 1944
Sterfte 30 April 2019 (op 74)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1976–2019
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Peter Mayhew (19 Mei 1944 – 30 April 2019) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Star Wars: Episode IV - A New Hope (1977), Star Wars: Episode V - The Empire Strikes Back (1980), Star Wars: Episode III - Revenge of the Sith (2005), en Star Wars: The Force Awakens (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne