Peter McRobbie | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1980–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Peter McRobbie is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Brokeback Mountain (2005), Lincoln (2012), The Visit (2015), en Bridge of Spies (2015).