Peter Senge

Peter Senge, November 2004.

Peter Michael Senge (gebore 1947 in Stanford, Kalifornië) is 'n Amerikaanse kennisbestuur- en organisasiewetenskaplike en direkteur van die Sentrum vir Organisasieleer aan die MIT Sloan School of Management.

Met die 1990-boek The fifth discipline: the art and practice of the learning organization, het Senge ’n baanbrekende werk oor die lerende organisasie geskryf.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne