Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Peter Vaughan | |
Geboortenaam | Peter Ewart Ohm |
---|---|
Geboorte | 4 April 1923 |
Sterfte | 6 Desember 2016 (op 93) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Peter Vaughan (4 April 1923 – 6 Desember 2016) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Straw Dogs (1971), Time Bandits (1981), Brazil (1985), en Death at a Funeral (2007).