In 1758 was hy gekies as 'n lid van die Royal Swedish Academy of Sciences.[1] In 1768 het hy lidmaatskap van die American Philosophical Society aanvaar.[2] in 1770 was hy gekies as 'n genoot van die Royal Society. [3] en in 1775 as 'n Foreign Honorary Member van die American Academy of Arts and Sciences.[4]
Die standaard skrywer afkorting P.J.Bergius word gebruik om Peter Jonias Bergius as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam gebruik word.
↑Bell, Whitfield J., and Charles Greifenstein, Jr. Patriot-Improvers: Biographical Sketches of Members of the American Philosophical Society. 3 vols. Philadelphia: American Philosophical Society, 1997, 3:555–558.