Petrogradski-eiland Inheemse naam: Петроградский остров | |
---|---|
![]() Die ligging van Petrogradski-eiland (no. 7 op die kaart) | |
Geografie
| |
Ligging | Golf van Finland
|
Oppervlakte | 6,35 km2
|
Administrasie | |
![]() | |
Stad | Sint Petersburg
|
Petrogradski-eiland (Russies: Петроградский остров, Petrogradski ostrof) is die derde grootste eiland in die delta van die Newarivier in Sint Petersburg, Rusland.[1] Saam met Zajatsji- Aptekarski- en Petrofski-eiland vorm dit die Petrogradskaja-kant (Russies: Петроградская сторона).[2]