![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Peugeot |
Produksie | 2012–huidig |
Montering | Poissy, ![]() Mulhouse, ![]() Trnava, Slowakye Kulim, Maleisië Porto Real, ![]() Jakarta, Indonesië |
Ontwerper | Pierre Authier[1] |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Superminimotor |
Bakstyl | 3- of 5-deur luikrug |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Platform | PSA PF1 platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.0 L I3 (petrol) 1.2 L I3 (petrol) 1.4 L en 1.6 L I4 (petrol) 1.4 L I4 (diesel) 1.6 L I4 (diesel) |
Ratkas | 5- of 6-gang handrat 4-gang outomaties |
Lengte | 3962 mm |
Breedte | 1739 mm |
Hoogte | 1460 mm |
Massa | 975-1295 kg |
Asafstand | 2538 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Peugeot 207 |
Variante | Citroën DS3 Citroën C4 Cactus |
Die Peugeot 208 is 'n superminimotor (B-segment) wat deur die Franse motorvervaardiger Peugeot vervaardig word sedert 2012. Die motor is onthul by die Geneefse Motorskou in Maart 2012. Die eerste 208-modelle was driedeurluikrugmotors wat in 2011 by die maatskappy se nuwe aanleg in Slowakye gebou is.[2] In Junie 2012, toe vyfdeurluikrugmotors beskikbaar geword het, het produksie van die 208 ook begin by die Franse Peugeot-aanlegte in Mulhouse[3] en Poissy.