Peyronie se siekte

Peyronie se siekte
Ander namePeyroniesiekte,
induratio penis plastica[1]
'n Man met 'n abnormaal krom penis weens Peyronie se siekte.
SpesialiteitUrologie
OorsakeOnbekend[2]
Frekwensie~10% van mans[2]
Mediese waarskuwing

Peyronie se siekte of Peyroniesiekte is 'n bindweefselsiekte wat die groei van fibrotiese plaak in die sagte weefsel van die menslike penis behels. Gewoonlik vorm letselweefsel in die tunica albuginea, die dik skag weefsel om die hoofereksieweefsel van die penis. Dit veroorsaak pyn, 'n abnormale kromming, erektiele disfunksie en 'n verlies aan dikte en verkorting van die penis.[2][3]

Dit raak na raming 1-20% van mans.[2] Die toestand raak algemener met ouderdom.[2]

  1. Freedberg, Irwin M.; Fitzpatrick, Thomas B. (2003). Fitzpatrick's dermatology in general medicine (6de uitg.). New York: McGraw-Hill, Medical Pub. Division. p. 990. ISBN 978-0-07-138076-8.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 "Penile Curvature (Peyronie's Disease)". National Institute of Diabetes and Digestive and Kidney Diseases. Julie 2014. Besoek op 25 Oktober 2017.
  3. Levine, Laurence A (2010). "Peyronie's disease and erectile dysfunction: Current understanding and future direction". Indian Journal of Urology. 22 (3): 246–50. doi:10.4103/0970-1591.27633.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne