Peyton Elizabeth Lee | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Peyton Elizabeth Lee (gebore 22 Mei 2004) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Shameless (2011), Scandal (2012), en Andi Mack (2017).