Phaseolus vulgaris | |
---|---|
![]() | |
'n Platpeul variëteit van die snyboontjie
| |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Phaseolus |
Spesie: | P. vulgaris
|
Binomiale naam | |
Phaseolus vulgaris | |
![]() | |
1 – Meso-Amerikaanse gebied 2 – Andes gebied | |
Sinonieme[2] | |
|
Phaseolus vulgaris, of snyboontjies,[3] is 'n eenjarige plant wat wêreldwyd gekweek word vir sy eetbare droë sade of groen, onryp peule. Sy blaar word ook af en toe as groente gebruik en die strooi as dierevoedsel. Sy botaniese klassifikasie, saam met ander Phaseolus spesies, is 'n lid van die Fabaceae familie. Soos meeste lede van die familie, kry snyboontjies die stikstof wat hulle benodig deur 'n assosiasie met rhizobia, wat stikstofvasleggende bakterieë is.
Die snyboontjie het 'n lang geskiedenis van verbouing. Alle wilde lede van die spesie het 'n klimgewoonte,[4][5] maar baie kultivars word óf as bosbone óf klimbone geklassifiseer, afhangende van hul groeistyl. Bekende kultivargroepe sluit in die nierboontjie, die vlootboontjie, die pintoboontjie en die wasboontjie.[6]
<ref>
tag; no text was provided for refs named iucn
<ref>
tag; no text was provided for refs named tpl
<ref>
tag; no text was provided for refs named gentry
<ref>
tag; no text was provided for refs named Phillips 1993
<ref>
tag; no text was provided for refs named Raja
<ref>
tag; no text was provided for refs named GRIN