Phil Hartman

Phil Hartman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Philip Edward Hartmann
Geboorte (1948-09-24)24 September 1948
Sterfte 28 Mei 1998 (op 49)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1969–1998
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Phil Hartman (24 September 1948 – 28 Mei 1998) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente So I Married an Axe Murderer (1993), Jingle All the Way (1996), en Small Soldiers (1998), en in die televisiereeks NewsRadio (1995).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne