Phil Hendrie

Phil Hendrie
Geboortenaam Philip Stephen Hendrie
Geboorte 1 September 1952 (1952-09-01) (72 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Phil Hendrie (gebore 1 September 1952) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Team America: World Police (2004) en This Is 40 (2012), en in die televisiereekse Futurama (1999) en F Is for Family (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne