Philadelphia | |
---|---|
![]() Die NG kerk in Philadelphia | |
Koördinate: 33°40′0″S 18°34′52″O / 33.66667°S 18.58111°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Wes-Kaap |
Munisipaliteit | Stad Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,43 km2 (0,17 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 570 |
• Digtheid | 1 326/km2 (3 430/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 33.7% |
• Bruin mense | 59.1% |
• Swart mense | 7.2% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 86.7% |
• Engels | 10.4% |
• Xhosa | 1.1% |
• Tswana | 1.1% |
• Ander | 0.9% |
Skakelkode | 021 |
Philadelphia is 'n dorpie in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is 'n boerderygemeenskap wat in die Swartland geleë is, ongeveer 33 km suidwes van Malmesbury af.
Met die 2011-sensus het die dorp 570 inwoners gehad.[1] Die meeste inwoners praat Afrikaans (87%). Die munisipale bestuur en dienslewering val onder die Stad Kaapstad.