Philip Ahn

Philip Ahn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Pil Lip Ahn
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1935–1978
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Philip Ahn (29 Maart 1905 – 28 Februarie 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Stowaway (1936), Impact (1949), The Left Hand of God (1955), en Love Is a Many-Splendored Thing (1955).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne