Philip Bosco

Philip Bosco
Geboorte 26 September 1930 (1930-09-26) (94 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 7
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Philip Bosco (gebore 26 September 1930) is 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Money Pit (1986), Working Girl (1988), The First Wives Club (1996), en The Savages (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne