Philip Glenister

Philip Glenister
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Philip Haywood Glenister
Geboorte 10 Februarie 1963 (1963-02-10) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Philip Glenister (gebore 10 Februarie 1963) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Kingdom of Heaven (2005) en in die televisiereekse Life on Mars (2006), Cranford (2007), en Ashes to Ashes (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne