Philip Martin Brown

Philip Martin Brown
Geboorte 9 Julie 1956 (1956-07-09) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders Jodie en Rupert
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Philip Martin Brown (gebore 9 Julie 1956) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Bounty (1984), Sleepy Hollow (1999), en Tinker Tailor Soldier Spy (2011), en in die televisiereeks Waterloo Road (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne