Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Phoebe Cates | |
![]() | |
Geboortenaam | Phoebe Belle Cates |
---|---|
Geboorte | 16 Julie 1963 New York City, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Kevin Kline |
Kinders | Owen Joseph Kline, Greta Simone Kline |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1982–1994, 2001 (akteur) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Phoebe Cates (gebore 16 Julie 1963) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fast Times at Ridgemont High (1982), Gremlins (1984), Gremlins 2: The New Batch (1990), en Drop Dead Fred (1991).