Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Phylicia Rashad | |
![]() | |
Geboortenaam | Phylicia Ayers-Allen |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende Condola Rashād |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1972–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Phylicia Rashad (gebore 19 Junie 1948) is 'n Afro-Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente For Colored Girls (2010) en Creed (2015), en in die televisiereekse The Cosby Show (1984) en Cosby (1996).